Skip to main content

Vergenoeg

Ons Akkommodasie Opsies
Gerieflike, veilige woonruimtes wat by u behoeftes pas.

By VERGENOEG bied ons ‘n verskeidenheid akkommodasie opsies om in die behoeftes van individue ouer as 55 jaar te voorsien. Of u nou onafhanklik wil woon of voltydse versorging benodig, ons het die perfekte plek vir u.

Meenthuis

Ons meenthuise is perfek vir diegene wat hul onafhanklikheid wil handhaaf terwyl hulle die veiligheid en gemeenskap van VERGENOEG geniet.

Woonstelle

Ideaal vir individue wat woonstel lewe verkies met die gerief van op-die-perseel dienste.

Selfsorg Kamers

Vir diegene wat die buigsaamheid van selfsorg geniet, kom ons kamers ten volle toegerus met moderne geriewe.

Semi-Versorging
Bied hulp met daaglikse aktiwiteite, medikasie toediening, en meer.
Voltydse Versorging
Voltydse sorg vir diegene wat rondom-die-klok hulp benodig.
Demensie / Alzheimer Sorg
Gespesialiseerde sorg vir individue met demensie of Alzheimer se siekte.

Gaste Akkommodasie

Ons bied ook ‘n gaste woonstel vir besoekers